Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester beweeg die skouerblad en die brood heen en weer voor die Here. Dit is ’n beweeg-offer en dit is gewy en dit behoort aan die priester, saam met die bors en die boud van die ram. Die bors is ’n beweeg-offer en die boud is ’n present. Daarna mag die nasireër wyn drink.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:20 in konteks