Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat die nasireër moet doen, hy het ’n gelofte gemaak en dit is die offer wat hy moet bring omdat hy gewyd is. Hy mag ook nog ander offers bring as hy iets het om vir die Here te gee. Hy moet doen wat hy belowe het en wat die wet sê.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:21 in konteks