Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:19 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die ete-offer gaar is, dan neem die priester die skouerblad van die ram en ’n rondebrood uit die mandjie, en ’n roosterkoek, en hy sit dit op die hande van die nasireër nadat hy sy hare afgeskeer het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:19 in konteks