Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Sihon wou nie hê dat die Israeliete deur sy land moet gaan nie. Hy het al sy manne bymekaargeroep en hulle het gegaan om die Israeliete in die woestyn te ontmoet. Toe hy by die stad Jahas kom, het hy oorlog begin maak teen die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:23 in konteks