Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Israeliete het hard geveg en hulle het hom oorwin. Hulle het sy land gevat van die Arnon-rivier tot by die Jabbok-rivier en tot teen die land van die Ammoniete, want die Ammoniete op die grens was baie sterk.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:24 in konteks