Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Ons wil deur jou land gaan. Ons sal nie wegdraai na die koringlande of die wingerde nie en ons sal nie water drink uit die putte nie. Ons sal op die Koningspad bly, totdat ons deur jou land is.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:22 in konteks