Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester uit die nageslag van Aäron sal saam met die Leviete gaan wanneer hulle die tiendes bymekaarmaak. Die Leviete sal een tiende van die tiendes na die tempel van ons God bring. Hulle sal dit in die stoorkamers sit.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:38 in konteks