Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:39 Bybel vir Almal (ABA)

“Ja, die Israeliete en die Leviete sal presente na die stoorkamers bring. Die presente is koring, wyn en olyf-olie. Die priesters bêre die gereedskap vir die tempel daar, want hulle werk daar en die poortwagte en die mense wat moet sing, is ook daar.“Ons sal alles doen wat nodig is vir die tempel van ons God.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:39 in konteks