Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:37 Bybel vir Almal (ABA)

“Ons sal die eerste deeg wat ons knie nadat ons die koring afgesny het, na die priesters toe bring, en ook ons presente en vrugte van elke boom, en wyn en olyf-olie. Ons sal dit bring na die kamers by die tempel van ons God, en ons sal die tiende van al ons koring vir die Leviete gee. Die Leviete sal die tiendes bymekaarmaak in al die stede waar ons werk.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:37 in konteks