Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die God van die Israeliete, sê Hy haat dit wanneer mans van hulle vroue skei. Die Here wat oor alles regeer, sê Hy haat dit wanneer mans wreed is met hulle vroue. Julle moet doen wat julle vir julle vroue belowe het.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:16 in konteks