Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here is moeg om te hoor wat julle sê. Maar julle vra: “Wat het ons gesê wat die Here moeg gemaak het?”Julle het Hom moeg gemaak toe julle gesê het: “Die Here hou van mense wat verkeerd doen,” en toe julle gevra het: “Waar is die God wat moet kyk dat mense reg doen?”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:17 in konteks