Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

God het jou en jou vrou so gemaak dat julle soos een mens moet wees. God maak die liggaam en die gees van die mens. Hoekom? Omdat God wil hê julle moet kinders kry wat Hom dien. Julle moenie julle beloftes breek wat julle aan julle vroue gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:15 in konteks