Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

En julle vra: “Hoekom wil U nie meer ons offers hê nie?”Dit is omdat die Here weet julle het nie gedoen wat julle belowe het toe julle met julle vroue getrou het nie. Elke man het belowe sy vrou sal sy maat wees wat altyd by hom sal bly, maar julle het nou julle beloftes gebreek.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:14 in konteks