Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die meel vir die priester bring. Die priester moet ’n handvol van die meel neem en hy moet dit verbrand op die altaar, saam met die vuur-offer vir die Here. Die handvol meel is die teken van die hele offer. Dit is ’n sonde-offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:12 in konteks