Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

As die persoon nie duiwe kan koop nie, dan moet hy een tiende van ’n efa van die beste meel bring om ’n sonde-offer te wees vir die sonde wat hy gedoen het. Hy moenie olie op die meel gooi nie en hy moenie wierook bo-op sit nie, want dit is ’n sonde-offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:11 in konteks