Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda het gevangenes gewordwat swaarkry en hard moet werk.Hulle woon tussen die volkeen hulle kry nie ’n plek waar hulle kan rus nie.Al die vyande wat vir hulle gejaag het,het vir hulle gevang, hulle kon nie vlug nie.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:3 in konteks