Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle huil die hele nag lank,hulle trane vloei oor hulle wange.Daar is niemand wat die stad nou wil help nie,nie een van almal wat lief was vir haar nie.Haar vriende het ontrou geword,hulle het haar vyande geword.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:2 in konteks