Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is niemand op die paaie na Sion nie,niemand kom om daar fees te vier nie,daar is nie mense in die poorte nie.Die priesters kla en sug,die jongmeisies huil en treur,dit gaan sleg met almal in die stad.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:4 in konteks