Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dit sal sleg gaanmet die Israeliete.Hulle vra dat die Egiptenaarshulle moet help.Hulle dink perde kan hulle help,hulle dink baie oorlogkarreen soldate op perdesal hulle beskerm.Hulle vra nie dat die Heilige God van Israelhulle moet help nie,hulle bid nie tot Hom nie.

2. Die Here het ook wysheid,nie net die Egiptenaars nie.Die Here het sy volk gestraf,Hy het gedoen wat Hy gesê het,en nou sal Hy hierdie mense strafwat so verkeerd doen.Hy sal nie sêdat die slegte Egiptenaarshulle mag help nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31