Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaanmet die Israeliete.Hulle vra dat die Egiptenaarshulle moet help.Hulle dink perde kan hulle help,hulle dink baie oorlogkarreen soldate op perdesal hulle beskerm.Hulle vra nie dat die Heilige God van Israelhulle moet help nie,hulle bid nie tot Hom nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:1 in konteks