Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook wysheid,nie net die Egiptenaars nie.Die Here het sy volk gestraf,Hy het gedoen wat Hy gesê het,en nou sal Hy hierdie mense strafwat so verkeerd doen.Hy sal nie sêdat die slegte Egiptenaarshulle mag help nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:2 in konteks