hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31 Bybel vir Almal (ABA)

Die Egiptenaars is mense, nie gode nie

1. Dit sal sleg gaanmet die Israeliete.Hulle vra dat die Egiptenaarshulle moet help.Hulle dink perde kan hulle help,hulle dink baie oorlogkarreen soldate op perdesal hulle beskerm.Hulle vra nie dat die Heilige God van Israelhulle moet help nie,hulle bid nie tot Hom nie.

2. Die Here het ook wysheid,nie net die Egiptenaars nie.Die Here het sy volk gestraf,Hy het gedoen wat Hy gesê het,en nou sal Hy hierdie mense strafwat so verkeerd doen.Hy sal nie sêdat die slegte Egiptenaarshulle mag help nie.

3. Die Egiptenaars is mense,nie gode nie,en hulle perde is diere,nie geeste nie.Wanneer die Here sy hand uitsteekom hulle te straf,dan sal die mense val wat moet help,en die mense wat gevra hetdat hulle moet help,sal ook val.Hulle sal saam sterf.

Die Here sal Jerusalem beskerm

4. Die Here het vir my gesêdat Hy sal afkom na Sionsbergom oorlog te maak op die bergwat aan Hom behoort.Hy is die Here wat oor alles regeer.Hy sal wees soos ’n leeuwat ’n dier gevang heten wat by die dier lê en brul.Die leeu skrik niewanneer ’n klomp skaapwagters komen raas en skree nie.

5. Soos ’n voël bokant sy nes vliegom dit te beskerm,so sal die Here Jerusalem beskerm.Hy is die Here wat oor alles regeer,Hy sal kom,en Hy sal die mense van Jerusalembeskerm en red.

6. Israeliete, julle moet terugkomna die Here toe,want julle het ver weggegaan van Hom.

7. Eendag sal elkeen van jullesy afgode weggooi,die afgode van silwer en goudwat julle self gemaak hettoe julle sonde wou doen.

8. Die Assiriërs sal sterf,maar dit sal nie mense weeswat hulle doodmaak nie.Hulle sal vlug,en hulle jongmanne sal soos slawemoet werk vir die vyande.

9. Hulle beste leiers sal vlug,hulle offisiere sal skriken weghardloop.Hulle sal hulle vlag daar los.Die Here het dit gesê.Op sy altaar in Sionbrand ’n vuur.