Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Daar sal ’n tyd kom wanneer die mense nie meer sal praat van die plek in die Hinnom-vallei waar hulle vuur gemaak het nie, hulle sal die plek noem ‘Moord-vallei.’ En hulle sal die mense wat sterf, daar begrawe, omdat daar nie ander plek vir grafte sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:32 in konteks