Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:31 Bybel vir Almal (ABA)

En hulle het ’n offer-plek gebou in die Hinnom-vallei waar hulle vuur gemaak het en hulle seuns en dogters verbrand het. Ek het nie gesê hulle moet dit doen nie, Ek het nooit aan so iets gedink nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:31 in konteks