Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Ek het dit gedoen omdat die mense van Juda dinge gedoen het waarvan Ek nie hou nie. Hulle het afgodsbeelde neergesit in die tempel wat my Naam het en hulle het my tempel ontwy.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:30 in konteks