Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:7 Bybel vir Almal (ABA)

Isak sê toe vir sy pa Abraham: “Pa?”En Abraham antwoord: “Hier is ek, my seun.”Isak vra toe: “Hier is die vuur en die hout, maar waar is die skaap vir die brand-offer?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:7 in konteks