Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 22:6 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het die hout vir die brand-offer geneem en hy het dit op sy seun Isak gesit. Hy het self die kole vuur en die mes geneem, en hulle twee het saam geloop.

Lees volledige hoofstuk Genesis 22

Kyk Genesis 22:6 in konteks