Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet die klere en die perd gee vir een van die belangrikste amptenare van die koning. Hy moet dan die klere vir daardie persoon aantrek, die persoon vir wie die koning wil wys dat hy belangrik is. Die amptenaar moet daardie belangrike persoon op die perd laat ry oor die oop stuk grond in die stad en hy moet skree: ‘Dit is wat ons doen met iemand wanneer die koning wil wys dat hy belangrik is.’ ”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:9 in konteks