Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning sê toe vir Haman: “Maak gou! Neem die klere en die perd en doen soos jy gesê het met die Judeër Mordegai wat voor die paleis sit. Jy moet alles doen wat jy gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:10 in konteks