dan moet hulle koningsklere bring wat die koning self gedra het. Hulle moet ook ’n perd bring waarop die koning gery het, ’n perd wat ’n kroon op sy kop het.