Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Haman het die klere en die perd geneem en hy het die klere vir Mordegai aangetrek. Hy het vir Mordegai oor die oop stuk grond in die stad laat ry en hy het geskree: “Dit is wat ons doen met iemand wanneer die koning wil wys dat hy belangrik is.”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:11 in konteks