Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal weet dat Ek die Here is wanneer julle sien die mense lê tussen hulle afgode rondom hulle altare, die mense wat in die oorlog gesterf het. Dit sal gebeur op elke hoë heuwel, bo-op die berge, onder elke groen boom, elke groot boom met baie takke, elke plek waar hulle vir al hulle afgode ge-offer het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:13 in konteks