Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat ver is, sal sterf van pes, die mense wat naby is, sal sterf in oorlog. Die mense wat oorbly en wat nog lewe, sal sterf van honger. Ek is baie kwaad, Ek sal nie ophou om hulle te straf nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:12 in konteks