Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal my hand uitsteek en hulle straf en Ek sal die land ’n plek maak waar niemand woon nie. Almal sal skrik vir die land, van die woestyn tot by die stad Ribla, oral waar hulle woon. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:14 in konteks