Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters wat in die gewyde plek ingekom het en wat daar gewerk het, moet eers hulle klere uittrek voordat hulle uitgaan na die buitenste oop stuk grond. Hoekom? Want die priesters se klere is gewyd. Hulle moet ander klere aantrek voordat hulle by die ander mense op die buitenste oop stuk grond kom.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:14 in konteks