Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het die tempel klaar gemeet langs die binnekant en die buitekant. Toe het hy my buitetoe gebring deur die buitenste oos-poort en hy het die tempel-gronde buite-om gemeet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:15 in konteks