Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir my gesê: “Die kamers in die noorde en die kamers in die suide wat oorkant die oop plek is, is die gewyde kamers, die priesters wat by die altaar werk, eet die hoog-gewyde offers daar. Dit is ’n gewyde plek, en hulle moet die hoog-gewyde offers daar neersit, dit is die koring-offer, die sonde-offer en die skuld-offer.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:13 in konteks