Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, Israel-berge, julle moet nou hoor wat sê die Here. Die Here, Hy wat Here is, praat met die berge en die heuwels, met die waterslote, die valleie, die hope klippe waar niemand woon nie, met die stede waar die mense weg is en waar die vyande alles vir hulle gevat het. Die ander volke daar naby spot en lag oor daardie stede.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:4 in konteks