Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit alles het gebeur, en daarom praat Ek. Ek is baie kwaad vir die ander volke en vir al die mense van Edom. Hulle het my land gevat om hulle diere daar te laat wei. Hulle het toe vrolik gelag en hulle het gewys dat hulle dink my land is nie belangrik nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:5 in konteks