Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande het dit gesê, en daarom moet jy nou my boodskap vir hulle bring en sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Israel-berge, die vyande het die mense weggevat wat op julle gewoon het, die vyande het julle laat swaarkry van al die kante. Julle het aan die ander volke behoort. Hulle het slegte dinge oor julle gesê en hulle het julle beledig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:3 in konteks