Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan sal hy baie soldate bring om oorlog te maak teen die koning van die suide, en die koning van die suide sal gereedmaak om oorlog te maak. Die koning van die suide sal baie en sterk soldate bymekaarmaak, maar hy sal die oorlog verloor, want sy eie mense sal planne maak teen hom.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:25 in konteks