Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Hy sal kom in ’n land waar daar baie ryk mense is, niemand sal hom kan keer nie. Hy sal doen wat die konings voor hom nie gedoen het nie. Hy sal al die goed wat hy daar vat, vir sy mense gee. Hy sal slim planne maak om oorlog te maak teen die stede wat sterk mure het. Maar hy sal dit nie lank doen nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:24 in konteks