Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe gaan Naäman af na die Jordaan-rivier en hy duik sewe maal in die water soos die man van God gesê het. Daarna was sy vel so gesond soos ’n klein seuntjie se vel, en hy was weer rein.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:14 in konteks