Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het teruggegaan na die man van God toe en hy en al sy mense het voor Elisa kom staan. Naäman het gesê: “Luister asseblief, ek weet nou daar is op die hele aarde nie ’n ander God nie, daar is net die God van Israel. En nou wil ek graag vir jou ’n present gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:15 in konteks