Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar sy bediendes het met hom kom praat en hulle het vir hom gesê: “Meneer, as die profeet vir jou gesê het jy moet iets doen wat moeilik is, dan sou jy dit gedoen het. Maar nou het hy vir jou gesê: ‘Gaan was jou, dan sal jy weer rein wees.’ ”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:13 in konteks