Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die koning by die pilaar gaan staan. Hy het belowe dat Hy die Here altyd sal dien en dat hy alles sal doen wat die wette van die Here sê. Hy het belowe om te doen wat die Here wil hê en om die verbond te hou waaroor daar in die boek geskryf is. Al die mense het dit saam met die koning belowe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:3 in konteks