Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het na die tempel gegaan. Al die leiers van Juda en Jerusalem was saam met hom, en ook die priesters en die profete en al die mense, die belangrike én die onbelangrike mense. Hy het vir hulle gelees wat geskryf is in die verbondsboek wat die hoëpriester in die tempel gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks