Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het gesê die hoëpriester Gilkija en die ander belangrike priesters en die wagte by die deure van die tempel moet al die goed uit die tempel bring wat die mense gemaak het vir Baäl en vir Asjera en vir die son en die maan en die sterre. Hulle het die goed verbrand buite Jerusalem in die Kedron-vallei en hulle het die as na die stad Bet-El geneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:4 in konteks