Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:26 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense het toe vir die koning van Assirië ’n boodskap gestuur en gesê: “Jy het volke gevang en weggevat en jy het hulle in die stede van Samaria laat woon. Daardie volke ken nie die wette van die God van die land nie, en Hy het toe leeus gestuur om hulle dood te byt omdat hulle nie die wette van die God van die land ken nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:26 in konteks