Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Assirië het toe gesê: “Julle moet een van die priesters wat julle daar gevang en weggevat het, laat teruggaan. Julle moet die priester daar in die land Israel laat woon sodat hy vir die mense die wette van die God van die land kan leer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:27 in konteks